CrimeLocal news

Bethal man verskyn weer in hof vir verkragting

Hof stel saak uit na 24 Mei.

BETHAL – Die 31-jarige man wat sy vrou na bewering herhaaldelik verkrag het deur die nag, asook haar gewurg en aangerand het, het op 23 April weer in die hof op Bethal verskyn.

Dié mishandeling het glo oor etlike jare aangegaan en hy is sedert sy inhegtenisname in aanhouding.

Bethal inwoners het, tydens sy eerste hofverskyning verlede jaar, ’n petisie by die hof ingedien dat hy nie moet borgtog kry nie.

Sy saak is uitgestel na 24 Mei vir verdere ondersoek.

Related Articles

 
Back to top button