Local news

Bejaardes speel Bingo op Standerton

Cielie Cockroft het opgetree as spelleier.

Kosmos Aftreeoord het op 4 Februarie ’n Bingo-spel vir hul bejaardes gehou.

Cielie Cockroft het opgetree as spelleier.

Die spesiale gas vir die dag was Louchel Joubert, Cockroft se kleindogter.

“As ek dit kan help, mis ek nooit ’n spel nie,” het Joubert gesê.

Joubert en Emma Duminy was die eerste spelers wat hul Bingo-kaarte voltooi het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button