Local news

Inwoners kan steeds vir huis op Secunda met beste Kersliggies stem (GALLERY)

Hier is die addresse van die 36 huise waaruit jy jou gunsteling kan kies. Die wenners word op Kersdag aangewys.

Die drie huise op Secunda met die beste Kersliggies word op Kersdag, 25 Desember om 18:00, bekend gemaak.

Inwoners kan tot Kersdag steeds stem vir hul gunsteling-huis.

Die 36 huise in die volgorde van die huise met die meeste stemme is:

  • Gerrit Maritzstraat 1
  • Steyn van der Spuystraat 28
  • Generaal Beyersstraat 29
  • Generaal Beyersstraat 8
  • Tugelastraat 87
  • Hendrik de Waalstraat 56
  • Steyn van der Spuystraat 15
  • Paardekraalstraat 16
  • Tugelastraat 92
  • Simon Bekkerstraat 5
  • Piet Slabbertstraat 36
  • Tugelastraat 30
  • Katbergstraat 7
  • Gemsbokstraat 3
  • Nickelstraat 60
  • Swarthoutstraat 11
  • Kangostraat 18
  • Kommondant Fouriestraat 28
  • Mauchstraat 6
  • Toon van den Heeverstraat 8
  • Katbergstraat 4
  • Irma Sternstraat 10
  • Umfolozistraat 19
  • Toon van den Heeverstraat 15
  • Lanzeracstraat 48
  • Sondagsrivierstraat 3
  • Okavangostraat 3
  • Gamtoosstraat 5
  • A.D. Keetstraat 14
  • Rooiwalstraat 14
  • Montrosestraat 17
  • Saliestraat 6
  • Rubensstraat 11
  • Watervalstraat 1
  • Limpopostraat 22
  • Hexrivierstraat 14

Dié kompetisie was die breinkind van twee Secunda-inwoners, Desmond Matthee en Sandra Barnard.

Inwoners is welkom om verby dié huise te gaan ry en vir hul gunsteling-huis te stem deur op dié skakel te kliek: https://forms.office.com/r/2e1D3T0MLP.

Matthee en Barnard het almal wat reeds deelgeneem het en veral die eienaars van die huise wat met Kersliggies versier is, bedank.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Jana Oosthuizen

I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.

Related Articles

Back to top button