Local news

Twee sussies van Secunda presteer by SA gholfkampioenskap

Mieke en Karla van Tonder het teen 67 ander meisies meegeding.

Twee sussie van Hoërskool Oosterland op Secunda, Mieke en Karla van Tonder, het vanaf 18 tot 20 Julie aan die Suid-Afrikaanse Skole Inter-provinsiale (IPT) Golfkampioenskap by die Serengeti Golfklub deelgeneem en presteer.

Karla was deel van Mpumalanga se C-span en hulle het tweede geëindig terwyl beide sussies as deel van hul skoolspan 19de geëindig het.

Karla het algeheel 10de geëindig en Mieke 21ste. Daar het altesaam 69 meisies vanaf 35 skole regoor ses provinsies aan dié gholfkampioenskap deelgeneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Jana Oosthuizen

I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.

Related Articles

Back to top button