Local news
Oosterland-leerders gekies vir nasionale landsdienskamp
Dié kamp vind in Desember in KwaZulu-Natal plaas.
Altesaam 13 leeders van Hoërskool Oosterland is vir die nasionale landsdienskamp wat in Desember in KwaZulu-Natal plaasvind, gekies.
Dié leerders is Carla Bronkhorst, Caley Third, Maddy Wilsenach, Du-Handré Putter, Jessica Janse van Rensburg, Zeldine Scheepers, Liam Barkley, Frikkie Oosthuizen (reserwe), Karla van Tonder, Rikus Lourens, Lianie Janse van Rensburg, Mieke van Tonder en Abigail Diedericks.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



