Local news
Goedehoop-onnie kan nou by SA's skeidsreg
Kathy-Ann slaag SASN-gradering gedurende skoolvakansie.
’n Onderwyser aan Laerskool Goedehoop, Kathy-Ann Möller, het gedurende die skoolvakansie haar Suid-Afrikaanse Skole Netbal (SASN) gradering ontvang.
Tydens dié gradeing is sy geëvalueer om op hoëvlak-skole netbaltoernooie te skeidsreg.
Sy voldoen dus nou ook aan die standaarde vir nasionale skole-netbal en stel haar in staat om op Suid-Afrikaanse vlak as skeidsregter op te tree.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



