Schools
Laerskool Goedehoop se netbalspanne presteer op SAs
Dié skool is vanjaar onder die top 20 netbalskole in die land.
Laerskool Goedehoop se o13- en o12A-netbalspanne het op 9 en 10 Augustus aan die Suid-Afrikaanse Skole Netbal (SASN) Kampioenskap in Boksburg deelgeneem en presteer.
Die o13-span het 17de in Suid-Afrika geëindig en die o12s het 19de geëindig.
Dit plaas Goedehoop onder die top 20 skole in die land.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



