Schools
Twee Kruinpark-redenaars is beste in Suid-Afrika
Beide leerders het hul afdelings in hul onderskeie grade gewen.
Yenani Zama en Bokamoso Maile van Laerskool Kruinpark het in die eindronde van die ATKV-redenaarskompetisie op Goudini op 17 Augustus presteer.
Beide leerders het hul afdelings in hul onderskeie grade gewen.
Hulle het ook die prys vir die beste taalgebruik verwerf.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



