School sportSchoolsStreeknuus

Rayties klop Die Krans met 62 lopies

Laerskool Rayton se o9-krieketspan het 163 lopies aangeteken.

Laerskool Rayton se o9-krieketspan het op 15 September tuis teen Die Krans Laerskool gespeel.

Rayton se span het 163 lopies vir twee paaltjies in hul 20 boulbeurte behaal. Die Krans het 101 lopies behaal, almal uit.

Laerskool Rayton het dus met 62 lopies gewen.

Rayton het vanjaar opgeskuif na die C2-liga en beide die o9- en o11-spanne gaan na die uitspeelrondtes.

Related Articles

 
Back to top button