School sportSchools
Laerskool Goedehoop se o12-hokkiespan eindig tweede in provinsie
Die o12-seunshokkiespan het eers die Gert Sibande-liga gewen en het daarna ook in die Mpumalanga-spele uitgeblink, terwyl die o13-span as naaswenners van Gert Sibande aangewys is.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



