SchoolsStreeknuus

Laerskool Sundra se atlete kompeteer tydens vriendskaplike atletiekbyeenkoms

Ander skole wat deel was van die byeenkoms was Laerskool Eloff, Laerskool Hannes Visagie en Laerskool Trichardt.

Laerskool Sundra se atlete het op 27 Januarie by Laerskool Hannes Visagie op Nigel aan ’n vriendskaplike atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Ander skole wat deel was van die byeenkoms was Laerskool Eloff, Laerskool Hannes Visagie en Laerskool Trichardt.

Ten spyte van die versengende hitte het die atlete die dag terdeë geniet.

“Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het. Dankie organiseerders en ons personeel. Baie geluk ook aan die medalje wenners,” het Laerskool Sundra op hul Facebook-blad laat hoor.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button