SchoolsStreeknuus
Atletiek by Hoërskool Delmas sorg vir groot opwinding
Hoërskool Birchleigh en buurskool Hoërskool Erasmus het ook deelgeneem.
Opwindende vroeë seisoen atletiekkoors het op 27 Januarie op die sportvelde van Hoërskool Delmas geheers.
Hoërskool Delmas, Hoërskool Birchleigh en buurskool Hoërskool Erasmus van Bronkhorstspruit het mekaar die stryd aangesê.
Die dag se aksie het vir groot opwinding onder atlete, toeskouers en mede-leerders gesorg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!














