SM007285
KENNISGEWING Kennisgewing in die boedel van wyle ALIDA ELIZABETH MERTZ
(ID NR: 530823 0019 087) Gebore op 23 Augustus 1953 Oorlede op 7 Maart 2026 Laaste adres te Paarlstraat 68A, Standerton Getroud buite gemeenskap van goedere met RIAAN PHILIPUS MERTZ
(ID NR: 5511165132086) BOEDELNOMMER: 001109/2026/MID Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sal l by die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Middelburg en van die Landdros te Standerton, vir `n tydperk van 21 dae, gereken vanaf datum hiervan. Alle persone wat besware het teen bogemelde boedelrekening moet sodanige besware indien by die Meester van die Hooggeregshof, Pretoria, of ondergenoemde, binne voormelde tydperk. NEL PRENZLER MOOLMAN ING. Eksekuteure Kerkstraat 32 STANDERTON 2430 Tel: (017) 7121301 WDP/hb
Reference Number: SM007285