LettersOpinion

Baie dankie

Ons waardeer die koerant se bereidwilligheid om altyd ons berigte te plaas.

Baie dankie vir die berig wat in die laaste publikasie van die Ridge Times verskyn het, “Hannes wen groot”, tydens Privaatskool Hoëveldrif se Slaan-Munt-uit-’n-Mielieprojek.

Ons waardeer die koerant se bereidwilligheid om altyd ons berigte te plaas.

Graag wil ek namens die organiseerders van die kompetisie en ook namens Privaatskool Hoëveldrif aan Wayne van der Walt ’n baie spesiale dankie deurgee vir die moeite wat hy altyd doen ten opsigte van ons skool en die beriggewing daarom.

Dit is ’n absolute plesier om saam met hom te werk.

Sy insette is altyd professioneel.

Hy gaan uit sy pad om ons berigte moontlik te maak.

Carel en Samanthi Hancke, Bethal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button