LettersOpinion

CMR sê baie dankie aan borge

Die CMR het al die borge vir die onlangse hengelkompetisie bedank vir hulle omgee vir die gemeenskap.

Graag wil die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) Standerton al ons borge bedank wat die dag moontlik gemaak het.
Die waarde van al die pryse was R31 200.
Hein Stander.
PRV Landboudienste.
Nulandis.
Nedbank.
Gert van der Merwe.
Stanprint.
Verblyden Slaghuis en Meat Masters vir die verwerking van die beeste en skape.
Ritchie Auto.
Oasis Water.
Jan Pretorius.
Francois Bekker.
Douw Steyn.
Gerhard Bierman.
Drian Odendal.
Hannes van der Wath.
Pieter Venter.
Hengelkas.
Hookit Angling.
Fishing Kiosk.
Frame Boutique.
Johan en Jenny Wasserman vir die naweek by Aquavilla.
Spur.
Cedar Solar.
ProSport.
Liquor City.
Spesiale dank aan Franscois Scheepers wat ingespring en gehelp het op die dag van Standerton Hengelklub.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button