LettersOpinion

Dankie vir bydrae aan Bethal DBV

“Wie ’n sent nie ag nie, sal ’n rand nie sien nie.”

Die Bethal DBV bedank die gemeenskap en alle ondernemings vir die ondersteuning vanjaar.

Sonder die gemeenskap se bydraes, sal ons nie dié liefdestaak kan volhou nie.

Ons is ’n nie-winsgewende organisasie en elke randjie help.

Ons wil veral vir Laerskool Marietjie van Niekerk vir hulle blikkie-projek waarmee hulle so fluks was, bedank.

Soos die spreekwoord sê: “Wie ’n sent nie ag nie, sal ’n rand nie sien nie.”

Dankie aan elke maatjie vir jul sentjies en randjies.

Mag julle almal ’n wonderlike feesseisoen hê.

Help ons ook om dit ’n klapper-vry tyd te maak.

Bethal DBV bestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button