LettersOpinion

Dankie vir ondersteuning

Die ATKV Kosmosrand-tak wil hiermee dankie sê aan skole, ondernemings, die publiek en die Ridge Times vir hul ondersteuning tydens ons twee hoofprojekte, naamlik kosinsameling en kankerbewusmaking en ondersteuning. Dankie dat u ons bygestaan het om ’n verskil in mense se lewens te maak. Sonder almal se liefde en bystand, sou ons nie in staat …

Die ATKV Kosmosrand-tak wil hiermee dankie sê aan skole, ondernemings, die publiek en die Ridge Times vir hul ondersteuning tydens ons twee hoofprojekte, naamlik kosinsameling en kankerbewusmaking en ondersteuning.

Dankie dat u ons bygestaan het om ’n verskil in mense se lewens te maak.

Sonder almal se liefde en bystand, sou ons nie in staat gewees het om mense hoop te gee waar daar geen hoop meer was nie.

Mag almal ’n geseënde en voorspoedige Kersseisoen beleef en ons gebed is dat die goeie saad wat gesaai is, sal vermenigvuldig in julle lewens.

Tracey van Wyk en lede, ATKV Kosmosrand, Secunda.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button