Local sportSport

Kampioenskap om die draai

Die plaaslike gholfklub bied ’n kampioenskap net vir vroue aan.

BETHAL – Die plaaslike gholfklub bied op Saterdag, 20 Junie die jaarlikse Vroue Ope-kampioenskap aan.

Die koste is R180 per speler.

Die klub nooi vroue om aan die kompetisie deel te neem.

Skakel me. Melanie Jansen van Noordwyk by 082 449 0985.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button