Local sportSport

Reën pla nie gholfspelers nie

Die skool het al die putjieborge, ouers, skaapskenkers en al die mense wat die pryse geborg het, bedank.

BETHAL – Sipho Skhosana, Edward Madonsela, Veli Shabangu en David Shabangu het Laerskool H.M. Swart se dag by Bethal Gholfklub gewen.

Die span wat tweede was. is Cornel Kleynhans, Edmund Muller, Charl du Plessis en Werner Kleijnhans.

Johan Drotsky, Koos Lombard, Henco Smit en Hannes Prinsloo was derde.

Janus Drostky was die naaste aan die pen en Koos Lombard het die langste dryf geslaan.

Die gholfdag word jaarliks aangebied om geld vir die skool in te samel en die reën het spelers nie weggehou nie.

DJ Andrew van Spectacular Events was ook by die gholfdag betrokke en het gesorg vir musiek.

Die skool het al die putjieborge, ouers, skaapskenkers en al die mense wat die pryse geborg het, bedank.

Kyk gerus na al die fotos van die dag hier.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Gerrie Jordaan in aksie.
Gerrie Jordaan in aksie.
Johan Strydom, Willie Meyer, Willie Strydom en Gerrie Jordaan tydens Laerskool H.M. Swart se gholfdag.
Johan Strydom, Willie Meyer, Willie Strydom en Gerrie Jordaan tydens Laerskool H.M. Swart se gholfdag.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button