Frans Blignaut en Zander Groenewald het gewys dat hul op 28 November kan hengel deur onderskeidelik die grootste baber en karp vas te kap.
Die Pick n Pay Karp- en Baberkompetisie is by die Grootdraaidam gehou.

Die weer het ‘n groot invloed op die kompetisie gehad omdat dit na reën gelyk het.
Die dam se watervlak het ook ‘n rol in die kaartjieverkope gespeel.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



