Local sportSport

Ondersteun hengelprojek

Sopkombuis sê dankie.

BETHAL – Die plaaslike sopkombuis nooi inwoners om die jaarlikse Boltons Visvangprojek te ondersteun.

Dit vind vanjaar op Saterdag, 16 Januarie op Dewald en Billy te Water se plaas.

Toegang kos R100 per persoon en alle geld gaan vir ’n goeie doel.

“Ons doen ’n beroep op almal om die projek te ondersteun,” het me. Lettie Olivier gesê.

Hulle het ook almal wat oor die feestyd skenkings gemaak het, bedank.

“Baie dankie ook aan die Ridge Times vir jul skenking.”

Vir meer inligting, skakel me. Olivier by 017 647 3144.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM –  590c76a8

WhatsApp – 0793644185

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button