Local sportSport

Duvan wen potspel

’n Totaal van 12 spelers het aan die kompetisie deelgeneem.

Die weeklikse potspelkompetisie het op 14 Januarie by Igloo Sports Bar plaasgevind.

Al die inskrywingsgeld was op die spel.

’n Totaal van 12 spelers het aan die kompetisie deelgeneem.

Na verskeie wedstryde teen mekaar, het Duvan November die spel beklink.

Hy het R240 gewen.

Enige iemand wat wil deelneem, kan Woensdagaande by die kroeg teen R20 per speler registreer.

Vir meer inligting skakel Igloo Sports Bar by 017 714 2267.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button