Local sportSportBreaking News
Banele is lief vir die natuur en vir water
Sluit by Sasol Roeiklub aan.

Benele Thabete roei gereeld by Lake Umuzi om in oefening te bly omdat hy ook deel van die Sasolroeiklub is.
Hy is lief vir die natuur, sport en dan natuurlik ook water.
Vir meer inligting of om by die klub aan te sluit kontak Sean Boyley by sean.boyley@sasol.com
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 590c76a8
WhatsApp – 0793644185
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



