Local sportSport

Neem deel aan besigheidsliga

Elke span moet uit vier spelers en een reserwe bestaan.

Die Standerton Rolbalklub nooi alle ondernemings om ’n span of twee vir die Besigheidsliga in te skryf.

Die liga begin op 7 Maart en sal tot 6 April aanhou.

Elke span moet uit vier spelers en een reserwe bestaan.

Wedstryde sal elke Maandag en Woensdag om 6nm by die klub plaasvind.

Vir enige navrae skakel Maria Nel by 072 772 8450 of 017 714 1686 of Elrina Greaves by 082 322 4360 of 017 714 0820.

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

Related Articles

Back to top button