Local sportSport

Sluit aan by Standerton Dekalb Rugbyklub

Die klub speel hulle eerste 7’s-wedstryd op 11 Februarie by die Middelburg Stadion

Standerton DeKalb Rugbyklub oefen op Dinsdae- en Donderdae aande vanaf 6.30nm by Vaalrivierskool.

Die klub speel hulle eerste 7’s-wedstryd op 11 Februarie by die Middelburg Stadion en die ondersteuning van die Standerton-gemeenskap word gevra.

Mnr. Ben Vorster, klubvoorsitter, het alle voornemende spelers en ondersteuners genooi om dié jaar in die groei van die rugbyklub te deel.

Enige navrae kan aan mnr. Vorster by 083 650 3465 gerig word.

DeKalb Rugbyklub se spelers werk op 31 Januarie aan hulle fiksheidsroetine.
DeKalb Rugbyklub se spelers werk op 31 Januarie aan hulle fiksheidsroetine.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button