Local sportSport
SA Stoeifederasie bied proewe op Secunda aan
Stoeiers wat kwalifiseer, sal Suid-Afrika later vanjaar by die Afrika Spele in Marokko verteenwoordig.
SECUNDA – Die Suid-Afrikaanse Stoeifederasie het Saterdag, 24 Februarie hul proewe in Sasolklub se hoofsportsaal aangebied.
Stoeiers landwyd het in die junior-, kadet- en seniorafdelings deelgeneem.
Die verskeie spanne sal eers later aangekondig word, maar stoeiers wat kwalifiseer, sal Suid-Afrika later vanjaar by die Afrika Spele in Marokko verteenwoordig.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Highvelder, Standerton Advertiser
For more news and interesting articles, like us on Facebook, and follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




