Local sportSport

VIDEO – Gerrit is die nuwe Klubkampioen

Gerrit het in die A-afdeling met 'n gross van 70 en netto van 68 koning gekraai.

Gerrit Coetzee is as gholf se Klubkampioen vir 2017 aangewys.

Die Standerton Advertiser se Maandelikse Beker en “Mug of Mugs” vir Januarie is op 11 Maart by die Standerton Buiteklub aangebied.

Gerrit Coetzee het in die A-afdeling met ‘n gross van 70 en netto van 68 koning gekraai.

Dries van Vuuren het ‘n netto van 71 aangeteken.

In die B-afdeling het Ronald Kinnear in die eerste plek met ‘n gross van 84 weggestap en Theuns Adendorff het ‘n netto van 69 en Wikus Fourie ‘n netto van 71 aangeteken.

 

Sien al die foto’s HIER

In die C-afdeling het Koos van Wyk met ‘n gross van 90 geseëvier.

Fanie Botha het ‘n netto van 69 en Koos van Wyk ‘n netto van 70 aangeteken.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button