
Atlete wat vir die Suid-Afrikaanse atletiek kampioenskappe gekwalifiseer het, het vandag vertrek.
Hulle gaan Mpumalanga in die ASA jeug en junior kampioenskappe verteenwoordig.
Die byeenkoms vind in Kaapstad by Groenpunt plaas.
Die stadion word blykbaar die Wayde van Niekerk stadion genoem.
Atlete sal 7 en 8 April deelneem en keer op 9 April terug.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



