Local sportSport
Morgenzon Landbou Akademie se rugbyspelers vir Mpumalanga-spanne gekies
Drie rugbyspelers van Morgenzon Landbou Akademie (MLA) is gekies om vir Mpumalanga-spanne te speel.
Drie rugbyspelers van Morgenzon Landbou Akademie (MLA) is gekies om vir Mpumalanga-spanne te speel.
Kyle Coetzee, wat reeds een keer die provinsie verteenwoordig het, sal vir die 0/19 Pumas in die Puk-reeks uitdraf.

Marinus Britz en Steven Jordaan sal hulle staal wys as deel van die 0/16 Platteland-span wat in die Julievakansie aan die Valke-week deelneem.
MLA het hulle sterkte vir die kragmetings toegewens.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



