Local sportSport
Standerton DeKalb Rugbyklub se tweedespan klim die liga-punteleer
In die tweede helfte was dit Middelburg se beurt en hulle het hul eerste en enigste drie aangeteken.
Standerton DeKalb se tweedespan het Middelburg 3 in die afgelope naweek se ligawedstryd met 21 – 10 geklop.
Siyabonga Makhubu het vroeg in diƩ wedstryd oor die doellyn geseil om Standerton op die telbord te sit.
Benna Groenewald het verdoel en Standerton het 7 – 0 voorgeloop.

‘n Onverwagse skepskop van Middelburg het hul in die eerste helfte drie punte besorg en die rustydtelling was 7 – 3.
In die tweede helfte was dit Middelburg se beurt en hulle het hul eerste en enigste drie aangeteken.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



