Local sportSport
Fietryers ding mee tydens Laerskool Goedehoop se Hoëveldgroep Bergfietswedren
Goedehoop bied eerste Hoëveldgroep Bergfietswedren aan.
Laerskool Goedehoop het op 26 Oktober vir die eerste keer die Hoëveldgroep Bergfietswedren aangebied.
Fietsryers van alle ouderdomme en selfs volwassenes het meegeding en in die 5-6 jaar dogtersafdeling, was Kayley Knoetze van Laerskool Goedehoop die wenner terwyl Edrich Rousseau, ook van Goedehoop, die seunsafdeling gewen het.
Lees die volledige artikel in die Echo koerant op ons webtuiste hier.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder
“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



