Local sportSport

Secunda Stoeiklub vereer stoeiers by jaarlikse prysuitdeling

Lede van Secunda Stoeiklub het Saterdag, 18 November hul jaarlikse prysuitdeling by die klub gehou.

Lede van Secunda Stoeiklub het Saterdag, 18 November hul jaarlikse prysuitdeling by die klub gehou.

Verskeie stoeiers het toekennings ontvang en Nico van den Berg het ’n toekenning ontvang vir 1 100 punte wat hy deur die jaar aangeteken het.

Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

Nico van den Berg van Secunda Stoeiklub het die pryse ingeryg bydié klub se jaarlikse prysuitdeling asook by die Stoeivereniging se prysuitdeling op Ermelo.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button