Local sportSport

Dubbel-uitklopgholfkompetisie se wenners gekroon

Die reën het nie die gholspelers afgeskrik om hulle eindwedstryd te speel nie.

Die Dubbel-uitklopgholfkompetisie se wenners is Nico Lombard en Johann Janse van Rensburg.

Hulle het die afgelope naweek,  2 Desember, teen Wessel van der Merwe en Ronald Kinnear koning gekraai.

Die reën het nie die spelers afgeskrik om hulle eindwedstryd te speel nie.

Johann is ook die wenner van die Enkel-uitklopkompetisie.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button