Gimnaste beloon vir harde werk
Ermelo Gimnastiekklub het Donderdagaand, 23 November hul prysuideling gehou.
Ermelo Gimnastiekklub het Donderdagaand, 23 November hul prysuideling gehou.
Tydens dié geleentheid is gimnaste beloon vir hulle prestasies die afgelope jaar.
Uitsonderlike prestasies is gelewer deur die volgende gimnaste:
Beste vordering: André Allison, Nuraz Tikly, Precious Ngwenyama, Desireé Thirion, Will vd Venter en Marissa Prinsloo
Dogters Vlak 1-3: Hoogste punt behaal op ’n apparaat:
Brug: Lené Odendaal 9.45
Balk : Lené Odendaal 9.2
Vloer : Monya Thomas 9.2
Spronge: Desireé Thirion 9.35
Seuns Vlak 1-3: Hoogste punt behaal op ’n apparaat
Vloer: Luan Jansen van Rensburg 9.4
Spronge : Regardt Schoonraad 9.45
Gelyke brug: Michael Ronquest 9.2 en Luan van Rensburg 9.25
Rekstok: Nikao du Toit 9.1
Dogters Vlak 4-6: Hoogste punt behaal op ’n apparaat:
Vloer: Zoë Damons 8.65
Spronge: Tracey vd Venter 8.9
Brug: Larissa Swart 9.1
Balk: Larissa Swart 8.95
Seuns Vlak 4-6: Hoogste punt behaal op ’n apparaat:
Vloer: MJ Steenkamp 9.05
Spronge: Willem Pretorius 9.6
Gelyke Brug: Willem Pretorius 9.3 en Jakus Olivier 9.3
Rekstok: Khayzek du Toit 9.25
Hoofpryse:
Beste Junior Dogter: Lené Odendaal
Beste Junior Seun: Nikao du Toit
Beste Senior Dogter: Larissa Swart
Beste Senior Seun : MJ Steenkamp
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.



