Local sportSport

Oud-Hoogie vertel rugbystaaltjies en praat oor prestasies van toe tot nou

Thinus Joubert, beter bekend as Pienke, het in 1988 aan Hoërskool Hoogenhout gematrukileer.

Die koerant het by ’n oud-Hoogie en kranige rugbyspeler gaan inloer.

Thinus Joubert, beter bekend as Pienke, het in 1988 aan Hoërskool Hoogenhout gematrukileer.

Van die rugby-prestasies waarop hy die trotste is, is toe hy in 1988 tydens die Craven-week vir Suid-Oos-Transvaal (Pumas) gespeel het.

Hy is ’n rekenmeester van beroep, maar het drie restaurante in Pretoria wat hom besig hou.

Twee van dié is koffiewinkels by Unitas Hospitaal en die ander een by Loftus Versveld.

Thinus is ook tans die ondervoorsitter van die NakaBulle Rugbyklub.

Lees die volledige storie in die Echo koerant op ons webtuiste hier.

Thinus Joubert is ’n oud-Hoogie wat reeds ’n string rugbyprestasies agter die blad het. Hy is ’n rekenmeester van beroep en vertel dat solank hy rugby kan afrig, leef hy sy droom.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button