Local sportSport

Gerrit Coetzee is die klubkampioen tydens Standerton Advertiser ‘Mug of Mugs’

In die A-afdeling het Andries Manke die voortou geneem met ’n gross van 76 en ’n netto van 69.

Gerrit Coetzee het met die louere weggestap, vir die tweede agtereenvolgende jaar, met ’n gross van 76 en ’n netto van 72, in die afgelope naweek se Standerton Advertiser “Mug of Mugs” by die Standerton Buiteklub.

In die A-afdeling het Andries Manke die voortou geneem met ’n gross van 76 en ’n netto van 69.

Joré Nortjé was in die B-afdeling en Francios Cronjé in die C-afdeling, eerste gewees.

Patrizia Lombard was eerste in die vroue-afdeling en RJ Kinnear het in die junior-afdeling die septer geswaai.

Lees die volledige uitslae in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button