Local sportSport
Rugbyklub op Standerton skop die jaar af met die kies van nuwe bestuur
Die komitee beoog om dit ’n familieklub te hou waar die hele gesin die rugby op naweke saam kan geniet.
Die Rugbyklub op Standerton se nuwe bestuur is aangewys en die mikpunt is om weer die Mpumalanga Mayor Liga se beker in 2018 omhoog te hou.
Alle spelers wat belangstel moet Dinsdagaand, 16 Januarie om 6.30nm by die Vaalrivierskool se rugbyvelde aanmeld vir die eerste oefening van die jaar.
Skakel mnre. Jakes Coetzee by 071 120 5918 of Cois Oberholzer by 072 543 5938 of Benna Groenewald (jr.) by 078 045 6477.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



