Local sportSport

Skuts korrel fyn tydens skietkompetisie op Evert Genis

Altesaam 82 skuts, waaronder 71 lede en 11 besoekers, het deelgeneem:

Die Kosmostak van die Suid-Afrikaanse Jagtersvereniging het op 13 Januarie by die Evert Genis-skietbaan hulle vaardighede op die proef gestel.

Altesaam 82 skuts, waaronder 71 lede en 11 besoekers, het die volgende punte behaal: Sien al die foto’s HIER

Jakkalsteiken – 300m

Mans

JC Schoeman 140.03, Jean van der Berg 130.03 en Michael Podges 130.02.

Vroue

Daleen Podges 90.01, Elrí Bester 85.0 en Rina Booysen 75.0.

Juniors

Jan P van der Berg 130.03, Leo Bester 85.01 en Carel Bester 30.0.

 

Lees die volledige verslag in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button