Local sportSport
Meyerville Hengelklub bied hul eerste kompetisie vir jaar aan
’n Totale vangs van 627 visse, wat 347.904kg in totaal geweeg, het is uit die dam getrek.
Meyerville Hengelklub het die afgelope naweek ‘n dagkompetisie aangebied waar 53 hengelaars lyne by Grootdraaidam natgemaak het.
‘n Totale vangs van 627 visse, wat 347,904kg in totaal geweeg het, is uit die dam getrek.
Die vis van die dag was die swaarste sak babers.
Sien van die foto’s HIER
In die meestersafdeling het Piet van der Merwe koning gekraai met 33 visse van 13,748kg, gevolg deur Pikkie Petzer met 32 visse van 14,446kg en Carel Lombard was derde met 18 visse van 12,797kg.
Thys Koen het met die prys vir vis van die dag weggestap.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



