InternationalLocal sportSportSport
Skuts van Teksa Skietklub spook sake uit
Pieter Bouwer is beste skut in klubkompetisie.
TRICHARDT – Lede van Teksa Skietklub het Saterdag, 3 Maart op die klub se skietbaan buite Trichardt sake uitgespook.
Pieter Bouwer was die algehele wenner.

Fanie Pretorius het algeheel tweede in die ope-afdeling geëindig.
In die produksie-afdeling was Hendrik Engelbrecht eerste, Ruan van Heerden tweede, Louwrens van Schaik derde, Derick le Roux vierde en Stoffel du Toit vyfde.

Leon Coetzee het die rewolwerafdeling gewen.
Martin van Zyl was eerste in die standaardafdeling, Sakkie Kloppers was tweede, Is Mitton derde, Andries Coetzee vierde en Marek Reszka vyfde.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



