Standerton Rugbyklub het op 2 Maart by die skouterrein toekennings aan spelers, wat hul onderskei het, oorhandig.
Altesaam vyf spelers is vereer.
Jürgen Steinbach is as Speler van Jaar aangewys en ook as voorspeler wat die meeste drieë aangeteken het, speler met meeste drieë in totaal en Voorspeler van die Jaar.
OTHER RUGBY NEWS- Azalea Combined School’s rugby team victorious.
Siyabonga Makhubu, Christoff Turner, Danny Myburgh and Hendrik Coetzee het ook toekennings ontvang.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



