Local sportSport

Midas-span wen Rolbal Besigheidsliga op Standerton

Derick Mertz is as speler van die liga aangewys en sy span, die Platannas wat derde plek verwerf het, is ook aangewys as die span met die meeste vordering.

Die Midas-rolbalspan is op 6 Maart as vanjaar se wenners van die Rolbal Besigheidsliga gekroon, waar sewe spanne om die titel meegeding het.

Samek het tweede plek ingeneem en was die hele toernooi onoorwonne, maar moes die knie in die eindstryd buig.

Derick Mertz is as speler van die liga aangewys en sy span, die Platannas wat derde plek verwerf het, is ook aangewys as die span met die meeste vordering.

Kyk hier:  GALERY: Midas gekroon as Rolbal Besigheidsligawenners

Die vroue-komitee is vir hulle harde werk tydens dié liga bedank.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Rolbalbesigheidsliga

RolbalbesigheidsligaDie Platannas wat derde plek verewerf het. Foto verskaf.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button