
BETHAL – Die plaaslike maratonklub bied Vrydag, 27 April die Bethal 2-in-1-wedloop by Laerskool Marietjie van Niekerk aan.
Dit begin om 7vm en die pretloop begin om 7.10vm.
Inskrywings kos R30 vir die pretloop, R60 vir die 10km en R100 vir die 21km.
Vir meer inligting, skakel mnr. Pieter Botes by 017 647 5315 of 082 920 7555.

Lees ook: Atlete skrik nie vir vragmotors by Bethal Maratonklub se twee-in-een wedloop nie
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



