Local sportSport

Besoeker sit hengelaars ore aan by Morgenstonddam

Altesaam 11 hengelaars, wat ses bote verteenwoordig het, het deelgeneem en volgens hulle was dit 'n heerlike visvangdag.

Die Highveld Bass Masters-klub het die afgelope naweek, 14 April by die Morgenstonddam buite Amsterdam ‘n kompetisie aangebied waar ‘n besoeker, Piet van Wyk, met ‘n vis van 2,66kg geseëvier het.

Dit was ook die swaarste vis van die dag.

Altesaam 11 hengelaars, wat ses bote verteenwoordig het, het deelgeneem en volgens hulle was dit ‘n heerlike visvangdag.

Die uitslae in al die afdelings is:

Senior mans:

• Johan Coetzer – vyf visse (3,52kg)

• Dirk Grobler – vyf visse (3,36kg)

• Johan van Rooyen – drie visse (2,22kg)

• Jaap Horn – twee visse (1,52kg)

Besoekende hengelaars

Mans:

• Piet van Wyk – vyf visse (5,72kg)

• Willem Poortman – vyf visse (3,64kg)

• Gideon Smit – vyf visse (3,21kg)

Vroue:

• Trudie van Wyk – vyf visse (3,87kg)

Lees die volledige berig in die volgende Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button