Local newsSportStreeknuus
Rayton se karate- en duifkind blink uit
Edwin Rademeyer het ‘n goue medalje by die Samurai Interdojo-kompetisie verower en hy het ook die Suid-Afrikaanse Nasionale Posduiforganisasie (SANPO) se junior toekenning by die Pretoria Duiwewedvlug-unie (PWDU) verwerf.
Edwin Rademeyer (Graad Agt) van Rayton het onlangs weer uitgeblink met die twee passies in sy lewe, karate en duiwe.
Hy het ‘n goue medalje by die Samurai Interdojo-kompetisie verower.
Hy het ook die Suid-Afrikaanse Nasionale Posduiforganisasie (SANPO) se junior toekenning by die Pretoria
Duiwewedvlug-unie (PWDU) verwerf.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




