Local newsSport

Wikus Fourie onoorwonne in Standerton Buiteklub se IPS-kompetisie

Fourie het 40 punte aangeteken, gevolg deur Gerrit Coetzee ook met 40.

Wikus Fourie het op Maandag 10 April die voortou in ’n IPS-kompetisie by die Standerton Buiteklub geneem.

Fourie het 40 punte aangeteken, gevolg deur Gerrit Coetzee ook met 40.

Die driestuks van Johan Brink, Aldo Arnaldi en Rowan Brink het elk 38 op die telkaart ingevul, terwyl Kobie Coetzee, Wikus du Preez en Joré Nortjé elk op 36 te staan gekom het.

Francois Cronjé het met 35 geëindig en Tertius Brits met 34.

Gerrit Coetzee, Joré Nortjé en Hennie Swanepoel het elk ’n spog-twee behaal.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button