Local newsSport

Morgenzonners gaan van krag tot krag

Volgens inligting, was dit ’n taai wedstryd en die uitslag is uiteindelik bepaal deur ’n uitspeelronde nadat hulle gelykop 4-4 geëindig het.

Morgenzon Gholfklub se Spring Chickens het die afgelope naweek in die halfeindstryd van die Hoëveldliga teen Witbank te staan gekom en die wedstryd beklink.

Die kragmeting het op Graceland plaasgevind.

Volgens inligting was dit ’n taai wedstryd en die uitslag is uiteindelik bepaal deur ’n uitspeelronde nadat hulle gelykop 4-4 geëindig het.

Morgenzon se GJ Kotze en Braam Schoeman het op die tweede putjie die wedstryd in die sakkie gehad..

Die eindstryd vind in Mei teen Graceland by Witbank Gholfklub plaas.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button