Local newsLocal sportSport
Laerskool Kruinpark bied gholfdag op Evander aan
Skool bedank borge en klub.
Laerskool Kruinpark het op 10 Junie hul jaarlikse gholfdag by Walkerpark Gholfklub gehou om geld in te samel.
Die wenners vir die dag was Bettie Combrink, Jan Combrink, Johan Combrink en Stephan Grobler.
Die bestuur van Laerskool Kruinpark het al hul borge asook elke onderneming en persoon wat ’n aandeel in die dag gehad het, en die werknemers by Walkerpark Gholfklub, bedank.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



