Local newsLocal sportSport

Lanie Nel van Standerton Rolbalklub verower brons medalje by meesterstoernooi

Hy het aan die Mpumalanga Ope Meesterstoernooi deelgeneem.

Die Mpumalanga-Wes rolbalspan het die eerste, tweede en derde pleke by die Mpumalanga Ope Meesters behaal.

Dié toernooi het onlangs in Mbombela (Nelspruit) plaasgevind.

Lanie Nel van Standerton Rolbalklub het ’n brons medalje verower.



LEES OOK: Australia crowned Netball World Cup champions

LEES OOK: The Springboks on track for RWC with morale-boosting win in BA

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button