Streeknuus
Dupies hou Picasso-dag
Nie net dien die dag as ’n geldinsameling nie, maar die leerders maak van die kans gebruik om met hul talente te woeker.
Laerskool Du Preez van Wyk het onlangs ’n Piccaso-dag gehou waar al die leerders hul kreatiewe denke op die klip vierkant uit geleef het.
Nie net dien die dag as ’n geldinsameling nie, maar die leerders maak van die kans gebruik om met hul talente te woeker.
Daar is beslis verskeie Dupie-kunstenaars in dié laerskool se midde.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!